LUISTER: Demi Lee Moore en Die Heuwels Fantasties stel nuwe enkelsnit vry

LUISTER: Demi Lee Moore en Die Heuwels Fantasties stel nuwe enkelsnit vry

Maak reg vir een van die grootse samewerkings in musiek vir 2023!

Demi Lee Moore DHF
Supplied

Twee kunstenaars wat albei uit dieselfde tuisdorp, Belville, kom, werk uiteindelik saam aan 'n introspektiewe, enkelsnit oor verlies en vergelding. 

'Niks Om Oor Huis Toe Te Skryf nie' is 'n terugblik na Die Heuwels Fantasties se debuutalbum in terme van klank en Demi se stem bring daardie Paramore-agtige dringendheid. 

KYK: Kapenaar speel klavier terwyl huis verspoel

Die nuwe enklesnit was vir die eerste keer, Vrydag, op Breakfast with Martin Bester aan die publiek bekend gemaak. 

Luister na die nuwe enklesnit hier:

Suid-Afrikaanse sanger Demi Lee Moore is ook deel van hierdie jaar the Jacaranda Day captured by HUAWEI P60 Pro. 

KYK: 'Housewives' se Mariska verwelkom babaseun

Die 'Wie Se Hart Breuk Jy Vanaand'- sanger het op Breakfast with Martin Bester opgetree om die nuus te vier. 

Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

MEER OP JACARANDA FM


Show's Stories