LUISTER: Tasché Burger stel nuwe enkelsnit vry
Updated | By Etienne Bruwer
Die Suid-Afrikaanse sanger, Tasché Burger, het Woensdag op Breakfast with Martin Bester oor haar nuutste enkelsnit 'Prentjies' gesels.

Die 'Sal Jy Vir My Wag'-sanger het Woensdag saam Martin Bester in Kaapstad gekuier waar sy meer gedeel het oor haar nuutste enkelsnit 'Prentjies'.
Burger het ook meer gedeel oor die betekenis agter die liedjie, lewe in die Kaap en haar troue in 2022.
Die 'The Voice'-wenner het groot golwe gemaak in die Suid-Afrikaanse musiekindustrie en het al saam bekendes soos Hunter Kennedy en Fokofpolisiekar se Francois Van Coke gewerk.
Friday Live: 'Tennessee Whiskey' met ADAM en Martin Bester
Burger het ook in April 2022, haar weergawe van 'Vier Seisoene Kind' op Breakfast with Martin Bester se Friday Live opgetree.
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
Get your Premier League predictions and join our FPL
Football season is upon us so get your predictions in and join our FPL.
The Drive with Rob & Roz 2 hours ago -
Week In Review: The Round-up with Rob & Roz
Birthday week, Accidental thefts, Fantasy Premier League, SA's most fast...
The Drive with Rob & Roz 3 hours ago