Nataniël se nuwe reusekostuum te groot vir vliegtuig

Nataniël se nuwe reusekostuum te groot vir vliegtuig

Nataniël se ekstragrootkostuum is te groot vir 'n vliegtuig en moet dus met 'n vragmotor vervoer word.

Blog Nataniel.jpg
Verskaf/ Nataniël

Die gewilde Nataniël is veral bekend vir sy ikoniese uitrustings wat hy gedurende sy vertonings dra. 

Gehore maak reg vir Nataniël se nuwe produksie, 'When Giants Waltz',  maar een van sy uitrustings is te groot vir 'n vliegtuig. 

Die kostuum is nog tans 'n geheim en is spesiaal deur Floris Louw ontwerp. 

LEES OOK: LISTEN: Nataniël raps for the very first time

Die geheime kostuum is te groot vir 'n vliegtuig, en daarom is dit in 'n vragmotor van Pretoria af vervoer. 

"Dit is die grootste, langste en swaarste kostuum van my loopbaan," het Nataniël aan Netwerk24 gesê.

Die kostuum is ongeveer 9 m breed en 2 m hoog en bestaan uit sowat 65 m se lap. 

Vroeër vanjaar het Nataniël besoek afgelê by Jacaranda FM en hy het behoorlik pret gehad met Martin Bester!

KYK HIER!

Show's Stories