Ontmoet die tien boere van 'Boer Soek 'n Vrou' seisoen 15
Updated | By Breakfast with Martin Bester
'Boer Soek ’n Vrou' lewer 15de “oes” op, vanaf Donderdag 19 Januarie 2023 op kykNET.

Boer Soek ’n Vrou het op Donderdag 19 Januarie 2023 om 20:00 op kykNET begin.
Friday Live: 'Die Kontrak 2' wenner Samantha Leonard sing 'Believe'
Kykers gaan oor 13 episodes ’n reis van mooi liefdesstories volg, maar soos dit met menige boerdery gaan, is daar die moontlikheid van ’n misoes of twee.
Daar beloof
dus om genoeg liefdesdrama en -intriges ook te wees
KYK: Foon ontplof in kar na dit in son gelos is
Hier is 2023 se tien boere:
1. Cherié
Ouderdom: 34
Ligging: Herbertsdale, Wes-Kaap
Boerdery: Gemeng & kleinvee

2. David
Ouderdom: 31
Ligging: Augrabies, Noord-Kaap
Boerdery: Tafeldruiwe & sitrus

3. Francois
Ouderdom: 50
Ligging: Oudtshoorn, Wes-Kaap
Boerdery: Gemeng & volstruise

4. Hennie
Ouderdom: 35
Ligging: Moorreesburg, Wes-Kaap
Boerdery: Graan & merino

5. Kotie
Ouderdom: 43
Ligging: Harrismith, Vrystaat
Boerdery: Gemeng, saai & beeste

6. Louis B
Ouderdom: 26
Ligging: Ottosdal, Noord-Wes
Boerdery: Saai & beeste

7. Louis M
Ouderdom: 26
Ligging: Mabula-area, Mpumalanga
Boerdery: Wild

8. Philru
Ouderdom: 26
Ligging: Petrus Steyn, Vrystaat
Boerdery: Beeste

9. Rampie
Ouderdom: 29
Ligging: Modderrivier, Noord-Kaap
Boerdery: Jag, wild & boerbokke

10. Riaan
Ouderdom: 40
Ligging: Nigel, Gauteng
Boerdery: Saai

Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
LUISTER: 'Binnelanders'-paartjie deel meer oor sepietroue!
Reynardt Hugo en Melinda Viljoen het met die Drive-span gesels oor hulle...
The Drive with Rob & Roz 4 hours ago -
Experts share the best dental tips and advice
It's time to step up your dental health game.
The Drive with Rob & Roz 5 hours ago