Pornografie se greep op kinders erger as wat ouers dink
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Kinders so jonk as vyf word al aan pornografie blootgestel en kan verslaaf word.

Volgens berigte sê klieniese sielkundiges en onderwysers met dekade lange ondervinding dat kinders se blootstelling aan pornografie baie erger as wat baie ouers dink.
'n Rapport berig, beweer dat nege uit 10 kinders, wat laerskool verlaat, al reeds blootstelling aan pornografie gehad het.
LUISTER: Nuwe Afrikaanse reeks op JacPod sal jou hare laat rys
Marita Rademeyer, 'n kliniese sielkundige van Pretoria werk al meer as 30 jaar met getraumatiseerde kinders. Sy het aan Rapport gesê: "Die jongste meisie waarmee ek moes werk wat verslaaf was aan pornografie, was vyf jaar oud. Sy het elke dag, meer as een keer op 'n dag, pornografie gekyk en gemasturbeer."
Rademeyer beweer dat in meer as 40% van gevalle waar kinders seksueel misbruik is was die oorteder ook 'n kind gewees.
LUISTER: Kriminele die eintlike wenners van Saterdag se rugby
Dit is baie algemeen dat kinder van 12 jaar en jonger blootgestel word aan pornografie en dikwels wil doen wat hulle sien in pornografie.
Tune in to the 'Breakfast with Martin Bester', weekdays from 06:00 - 09:00. Stream the show live here or download our mobile app here.
MORE FROM JACARANDA FM
Show's Stories
-
Here's what you missed on The Drive with Rob & Roz this week
Name That Shark, top 100 films of the 21st century, Chef Jenny Morris, '...
The Drive with Rob & Roz 20 hours ago -
Here's what you missed on Breakfast With Martin Bester this week
Shekhinah, Kurt Darren, Jameson Stocks, vaping in schools, and more.
Breakfast with Martin Bester 20 hours ago