Pornografie se greep op kinders erger as wat ouers dink

Pornografie se greep op kinders erger as wat ouers dink

Kinders so jonk as vyf word al aan pornografie blootgestel en kan verslaaf word. 

Laptop computer
Getty Images

Volgens berigte sê klieniese sielkundiges en onderwysers met dekade lange ondervinding dat kinders se blootstelling aan pornografie baie erger as wat baie ouers dink. 

'n Rapport berig, beweer dat nege uit 10 kinders, wat laerskool verlaat, al reeds blootstelling aan pornografie gehad het. 

LUISTER: Nuwe Afrikaanse reeks op JacPod sal jou hare laat rys

Marita Rademeyer, 'n kliniese sielkundige van Pretoria werk al meer as 30 jaar met getraumatiseerde kinders. Sy het aan Rapport gesê: "Die jongste meisie waarmee ek moes werk wat verslaaf was aan pornografie, was vyf jaar oud. Sy het elke dag,  meer as een keer op 'n dag, pornografie gekyk en gemasturbeer."

Rademeyer beweer dat in meer as 40% van gevalle waar kinders seksueel misbruik is was die oorteder ook 'n kind gewees. 

LUISTER: Kriminele die eintlike wenners van Saterdag se rugby

Dit is baie algemeen dat kinder van 12 jaar en jonger blootgestel word aan pornografie en dikwels wil doen wat hulle sien in pornografie. 

Tune in to the 'Breakfast with Martin Bester', weekdays from 06:00 - 09:00. Stream the show live here or download our mobile app here.

Follow us on social media:

Image Credit: Supplied

MORE FROM JACARANDA FM


Show's Stories