‘Spoegwolf’ se Danie Reënwolf is verloof!

‘Spoegwolf’ se Danie Reënwolf is verloof!

"Ek's bevoorreg," het Danie Reënwolf aan Breakfast with Martin Bester genoem. 

danie en melissa new new
Source: Instagram

Danie Reënwolf is 'n Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer en deel van die groep Spoegwolf.

Danie het in 2020 is sy digbundel 'Warmer Voor die Tuimeldroër' gepubliseer en het sopas nog ‘n bundel vrygestel.

LEES: Hilarious Justin Bieber and Kim Kardashian billboard mishap 

Spoegwolf het Vrydagoggend by Breakfast with Martin Bester gekuier en Danie het sy verlowing piekniek aan ons verduidelik!

Danie is ook bekend vir sy romatiese musiek soos ‘Liewe Lisa’, maar skryf nou sy eie liefdesverhaal.

LEES: WIN R5,500 in Dis-Chem benefit points on Breakfast with Martin Bester

Luister na Danie en Melissa se spesiale dag hier:

Tune in to the 'Breakfast with Martin Bester', weekdays from 06:00 - 09:00. Stream the show live here or download our mobile app here.

Image credit: Instagram

Show's Stories