'The Voice SA' se William Wolf deel opwindende nuus

'The Voice SA' se William Wolf deel opwindende nuus

Breakfast with Martin Bester het Woensdag met Suid-Afrikaanse sanger William Wolf gesels oor sy nuwe enkelsnit 'Vir Ewig'.

William Wolf
Facebook/ Screenshot

Sanger William Wolf het Woensdag op Breakfast with Martin Bester sy nuwe enkelsnit 'Vir Ewig' vrygestel.

LEES: Nataniël in die sop oor 'rassistiese' opmerkings

Saam met sy nuwe enkelsnit het hy ook die Droomdag-kompetisie geloots. 

Díe kompetisie sal vir aanhangers die geleentheid gee om 'n prys ter waarde van R100,000 te wen. Dit sluit in 'n liedjie wat deur Wolf geskryf is, 'n musiekvideo en vele meer.

KYK: Tuinier gooi beweerde dief met bakstene

Om in te skryf lees meer hier:

Luister ook Wolf se nuwe enkelsnit hier:

Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

Volg ons op sosiale media: 

FOTO: Facebook/ Screenshot

MEER OP JACARANDA FM


Show's Stories