Cindy Swanepoel en Zak Hendrikz gesels oor opwindende debuut stuk
Updated | By The Drive with Rob and Roz
Die gewilde akteurs Cindy Swanepoel en Zak Hendrikz het met The Drive with Rob & Roz gesels oor hul splinternuwe teaterstuk.

As jy jou sepies ken dan hoef ons jou seker nie voor te stel aan Cindy Swanepoel en Zak Hendrikz nie.
Cindy Swanepoel is bekend vir haar rol as 'dr. Annelize Roux' in 'Binnelanders' en Zak Hendrikz vir sy karakter in '7de Laan', 'Werner Visagie'.
VIDEO: Impala watches Springboks' World Cup game
Die paar is gesoute akteurs en dit is duidelik te sien in alles wat hulle professioneel aanpak.
Alhoewel ons al gewoond daaraan is om hulle op die groot- en kleinskerms te sien, het die duo besluit om 'n nuwe uitdaging aan te pak.
Hulle karakters is nie altyd die grootste pelle nie, maar in die werklikheid is Cindy en Zak baie goeie vriende en soos alle goeie vriende het hulle besluit om 'n teaterstuk saam te doen.
VIDEO: Bonang Matheba joins Kendall Jenner on PFW runway
'Een' is Cindy en Zak se debuut teaterstuk saam.
Rob Forbes en Rozanne McKenzie het met hulle gesels oor die baie interessante konsep en hoe hulle te werk gegaan het om hierdie ook nog in hulle besige skedules in te pas.
Skakel in vir 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 - 19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Meer by Jacaranda FM
Show's Stories
-
KYK: Early B verras sy pa met 'n nuwe kar
Die spesiale geskenk wat Oom Boet se droom laat waar word het, het die i...
Breakfast with Martin Bester 57 minutes ago -
Three tips from a CA to level up your finances
All we can hear is Ciara singing, "Level up, level up, level up..."
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp an hour ago