EKSKLUSIEF: Derick Hougaard praat oor noue ontkoming met die dood
Updated | By The Drive with Rob and Roz
Suid-Afrikaanse rugby legende Derick Hougaard was in 'n koma vir 13 dae, en nou is hy reg om met Rob Forbes en Rozanne McKenzie te praat oor die traumatiese ervaring.
Op die 17 Junie het die nuus gebreek dat oud-Springbok Derick Hougaard in die intensiewe sorgeenheid in 'n Tshwane-hospitaal opgeneem is nadat hy bewusteloos by sy huis gevind is.
LEES: EKSKLUSIEF: Rian van Heerden deel binnekort opwindende nuus op Jacaranda FM
Sy sangeres-vriendin, Nadine, het aanhangers op hoogte gehou van die speler se toestand terwyl hy in die hospitaal was.
Dinge het vir 'n lang ruk baie sleg gelyk en dit was 'n dodelike en ernstige situasie waarin Hougaard, sy familie en vriende hulself bevind het.
Suid-Afrikaners het in spanning gewag het om te hoor of Hougaard gaan herstel.
LEES: Rob and Roz's partners reveal their most frustrating habits
En na 'n lang stryd is hy in Julie ontslaan.
Nou, vir die heel eerste keer na hierdie traumatiese mediese gebeurtenis, is hy gereed om te praat oor die ervaring en die pad vorentoe.
Skakel in vir 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 - 19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Big changes coming for mobile data usage in SA
Mobile data is a necessity for many in South Africa, where wifi and othe...
The Drive with Rob & Roz 3 hours ago -
Win R25,000 with Hi-Lo on The Drive with Rob and Roz
Play along on The Drive with Rob & Roz from 16:00-19:00 and you can ...
The Drive with Rob & Roz 3 hours ago