EKSKLUSIEF: Rian van Heerden deel opwindende nuus op Jacaranda FM
Updated | By The Drive with Rob and Roz
Die legendariese media persoonlikheid en entrepreneur, Rian van Heerden, het Dinsdag, 15 Augustus, op Jacaranda FM oor 'n spesiale projek gesels.

Ja, jy het reg gelees.
LEES: "Ons het nie gedink hy gaan dit maak nie," sê Nádine
Voormalige Jacaranda FM-omroeper, Rian van Heerden was vir slegs een aand terug op die lug saam met Rob Forbes en Rozanne McKenzie.
Die keer het hy op The Drive with Rob & Roz gekuier as 'n gas en het oor sy nuutste projek: 'Liefling van Loftus' gesels.
Die dokumentêr volg die lewe van een van Suid-Afrika se mees bekende rugbyspelers, Derick Hougaard.
LEES: Highlights: Celebrating one year of The Drive With Rob and Roz
Die legendariese Springbok het vir die eerste keer oor sy noue ontkoming met die dood gesels nadat hy in 'n koma beland het.
Skakel in vir 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 - 19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Meer op Jacaranda FM
Show's Stories
-
A quick solution to stop the mozzies from biting you
This is a new one – who knew something that smells so sweet could help k...
The Workzone with Alex Jay 2 hours ago -
Kid gets head stuck in railing, but dad comes to the rescue
Daddy to the rescue...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 2 hours ago