Gewilde 'Vetkoekpaleis'-akteur opsoek na liefde

Gewilde 'Vetkoekpaleis'-akteur opsoek na liefde

Op die einde van die dag is ons almal opsoek na liefde...

Boeboe of Vetkoekpaleis joins Rian on air
YouTube

Liane Heyl was bekend vir haar kort rokkies, rooi lippe en blonde hare in die gewilde SABC-reeks, 'Vetkoekpaleis', maar dit is nou alles in die verlede. 

LOOK: Kelly Rowland goes viral for all the right reasons

Nou spog sy nogsteeds met rooi lippe en 'n korter haarstyle, want elke dag is vir haar soos Kersfees.

Sy gaan binnekort weer op die kassie verskyn en die keer is sy opsoek na liefde!

Heyl het aan Huisgenoot vertel dat sy in 'n nuwe TV-reeks gaan verskyn, 'Roei vir liefde'.

READ: 'Desperate Housewives' actress Eva Longoria shares reunion news

Sy is opsoek na liefde en het besluit dat die maatsoek-apps en -webtuistes nie haar koppie tee is nie.

Nou gaan sy met 'n groep eligible bachelors op 'n spogavontuur gaan langs 'n bekende rivier en hopelik gaan liefde op die rivierbanke blom.

VIDEO: Adele praises singer whose lyrics she can relate to

Sy het ook gesê dat sy nie kans sien vir 'n hartseer en depressiewe reeks nie, daar moet baie gelag word en dit moet pret wees!

Maar wat soek Heyl in 'n man?

Heyl het saam met Via gewerk om met die konsep vir die televisiereeks op te kom.

Dit klink asof die aktrise baie opgewonde is vir hierdie nuwe avontuur!

En as jy nog terug verlang na die dae van 'Vetkoekpaleis', hier is 'n stukkie nostalgie:

Skakel in vir 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 - 19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

Luister na Jacaranda FM: 

Volg ons op sosiale media:

Foto: YouTube

Meer by Jacaranda FM


Show's Stories