Glanspaartjie Lee-Ann Liebenberg en Nicky van der Walt 12-jaar getroud
Updated | By Jean-Mari Schmidt
Die pragtige paartjie vier vandag hulle 12-jaar huweliksherdenking en is duidelik nog smoorverlief.

Daar is nie te veel voorbeelde van "couple goals" nie, maar ons dink Lee-Ann Liebenberg en haar aantreklike man, Nicky van der Walt, voldoen aan die vereistes.
LEES: Moedelose Centurion-ma soek skoondogter vir haar seun
Die paar vier vandag hulle huweliksherdenking na meer as 'n dekade van die getroude lewe.
Nicky het op sy Instagram foto's gedeel, om die geleentheid te herdenk en het in sy plasing geskryf dat Lee-Ann met mooier raak elke dag raak.
20th March 2011 - 12 years ago. Happy Anniversary, my beautiful baby, 12 years of marriage, 13 years together. More beautiful today than the day I married you. Like a fine red wine. Thank you for standing by me through the ups & downs, supporting me, pushing me, forgiving me, helping me, loving me, and most importantly thank you for our 3 beautiful children.- Nicky van der Walt
LEES: LISTEN: Samantha Nell and Shannon Esra talk about Netflix movie 'Do Your Worst'
Hy het ook 'n paar foto's van hulle troudag gedeel.
Sien die plasing hieronder:
Skakel in vir 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 - 19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Meer op Jacaranda FM
Show's Stories
-
ChatGPT prayer blunder has funny outcome
A woman realises to may have been too trusting with ChatGPT's words...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 9 minutes ago -
Here is the new Secret Sound of Music for R50,000
Martin Bester has a brand-new Secret Sound, and one lucky listener will ...
Breakfast with Martin Bester an hour ago