KYK: 'Binnelanders' se Hykie Berg deel eerste foto van babadogtertjie
Updated | By The Drive with Rob & Roz
Akteur Hykie Berg het onlangs die mooiste foto van sy babadogtertjie, Leméh, gedeel.

"Ons liefste Leméh Berg is hier," het die gewilde akteur Hykie Berg op sosiale media geskryf.
LEES: Daar is tans 6,8-miljoen Afrikaanssprekendes in SA
In Junie, het die 'Binnelanders'-akteur Hykie Berg aangekondig dat hy vir die eerste keer pa gaan word.
Hykie het saam met sy vrou Gerridene, met wie hy in 2020 getroud is, die opwindende nuus van ouers-word aan al drie hul hondekinders gebreek.
LEES: Amor Vittone gesels oor haar 'fantastiese' nuwe liefde
Baba Leméh Berg is op 29 November 2022 gebore.
"Ons harte is vol en ons jubel saam. Ek is oorval met dankbaarheid," het Berg verder op sosiale media geskryf.
Kyk na die pragtige foto hieronder:
Skakel in op 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 -19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
WATCH: Superstar singer wears top made of engagement rings
Want to make a fashion statement? Wear a top made of engagement rings fr...
The Drive with Rob & Roz 19 hours ago -
Report warns of social media's mental health effects on kids
A new report says that this concern "is a wake-up call" that can no long...
The Drive with Rob & Roz 19 hours ago