KYK: Dit is hoekom Cardi B haar hare met uie was
Updated | By The Drive with Rob & Roz
Cardi B verklap waarom sy haar hare met uie was.

Cardi B, is 'n Amerikaanse kletsrymer en liedjieskrywer wat bekendheid verwerf vir haar aggressiewe vloei en openhartige lirieke. Gebore en getoë in New York, het sy 'n internetsensasie geword deur gewildheid op Vine en Instagram.
LEES: Mej. Suid-Afrika 2022: Hier is vyf dinge oor Ndavi Nokeri
Die 'WAP'-treffermaker het onlangs haar geheim gedeel oor hoe om glans in jou hare te kry. Op Instagram het die ster gedeel dat die twee laaste kere toe sy hare gewas het, het sy uie gekook en die water gebruik om haar hare te was.
LEES: Britney Spears kla oor haar tienerseuns se gedrag
Cardi B glo stellig dat dit die geheim is wat verantwoordelik is vir die glans in haar hare. Kyk die volledige plasing wat Cardi B op Instagram geplaas het hieronder:
Skakel in op 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 -19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
WATCH: Why women smell better than men
We're here to help you make 'scents' of this very interesting study!
The Drive with Rob & Roz 17 hours ago -
Find out which official 'Superman' character playlist you are!
The most recent 'Superman' release has been making waves, and people hav...
The Drive with Rob & Roz 18 hours ago