Britney Spears kla oor haar tienerseuns se gedrag
Updated | By The Drive with Rob & Roz
Britney Spears het haar verhouding met haar kinders aangespreek op Instagram.
Die 40-jarige sangeres Britney Spears het haar onsteltenis bekend gemaak op Instagram oor haar twee tienerseuns se gedrag.
KYK: Emosionele Amor Vittone maak oop oor stryd
Spears en Kevin Federline was drie jaar getroud en deel twee seuns; Sean Preston en Jayden James.
Onlangs het die omstrede sangeres 'n Instagram-storie geskep oor hoe haar seuns haar laat voel.
KYK: Op 56 spog Cindy Crawford met 'n smeulende lyf!
Spears het in die serdert vervalde Instagram-storie gesê, "Ek het vir hulle alles gegee. Net een woord: SEERGEMAAK. Ek sal dit sê., my ma het vir my gesê, 'Jy moet hulle vir hul pa gee' ...ek deel hierdie want ek kan. Lekker dag mense!"
Skakel in op 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 -19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Volg ons op sosiale media:
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
Win R25,000 with Hi-Lo on The Drive with Rob and Roz
Play along on The Drive with Rob & Roz from 16:00-19:00 and you can st…
The Drive with Rob & Roz 2 days, 22 hours ago -
Young Pretoria learner performs on Friday Live
Marlia Botha, who was discovered by Breakfast with Martin Bester during Ja…
Breakfast with Martin Bester 3 days, 1 hour ago