KYK: Elandré en Brendan Peyper slaan asems weg met Laurika Rauch treffer

KYK: Elandré en Brendan Peyper slaan asems weg met Laurika Rauch treffer

Jacaranda FM se 2023 SPAR Carols by Candlelight het van Suid-Afrika se beste kunstenaars saamgebring vir 'n aand vol wonder en roerende optredes.

KYK: Elandré en Brendan Peyper slaan asems weg met Laurika Rauch treffer
Werner Vos/Verskaf

Op die aand van die 6de Desember het Jacaranda FM, SPAR, 'n handvol van Suid-Afrika se mees talentvolle kunstenaars en duisende luisteraars saamgekom om Kersfees te vier by SPAR Carols by Candlelight.

EKSKLUSIEF: Avril Albetti praat oor 'Die Brug' ervaring

Kersfees liedjies was deur Kurt Darren, Demi-Lee Moore, Bernice West, Paxton, Judith Sephuma en vele meer gesing.

Een van die optredes wat stilte oor die hele gehoor gebring het was Elandré en Brendan Peyper se weergawe van die ikoniese 'Kyk Hoe Glinster Die Maan', oorspronklik gesing deur Laurika Rauch.

LEES: '7de Laan' to be replaced by 'Vetkoekpaleis'

Die gehoor was absoluut geboei tydens hierdie duet.

Kyk na hulle optrede hier:

'n Oomblik wat min van ons ooit sal vergeet.

Indien jy nie die SPAR Carols by Candlelight-konsert kon bywoon nie, is daar weer 'n heruitsending van die aand op die 24ste Desember.

Skakel in vir 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 - 19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

Volg ons op sosiale media:

Foto: Werner Vos/Verskaf

Meer op Jacaranda FM


Show's Stories