KYK: Rozanne McKenzie deel wenke oor swangerskap in nuwe TV-reeks
Updated | By The Drive with Rob & Roz
Radio- en TV-persoonlikheid Rozanne McKenzie gesels met ginekoloë, dokters en kenners oor swangerskap in die splinternuwe VIA-reeks, '1,2,3 Ouers'.
Mediapersoonlikheid en ma van twee pragtige kinders, Rozanne McKenzie, bied die splinternuwe VIA-reeks aan, '1,2,3 Ouers'.
In die reeks, gesels McKenzie met die verloskundige ginekoloog dr. Daniela Krick, dokters, sielkundiges en kenners oor die finale trimester en die dag van geboorte.
"Ons beantwoorde die vrae oor swangerskap wat mense nie kan Google nie."
Kyk na die voorskou hieronder:
Moenie vergeet om vanaand om 19:30 in te skakel vir #123Ouers nie! @RozMcK en die verloskundige ginekoloog dr. Daniela Krickdie gesels oor die finale trimester en die dag van geboorte. @Clicks_SA pic.twitter.com/9TM6o5Oz3r
— VIA TV (@viatv) October 5, 2022
Skakel in op 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 -19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Volg ons op sosiale media:
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Feel Good 40th birthday Secret Sound
Join in on the celebrations to get something out, thanks to OUTsurance.
Breakfast with Martin Bester 1 day, 17 hours ago -
Why White River is one of the best small towns in SA
Breakfast with Martin Bester visited the small town of White River during …
Breakfast with Martin Bester 2 days, 3 hours ago