'7de laan'-akteur André Lötter gesels oor sy nuwe avontuur
Updated | By Scenic Drive with Rian
Een van die mees gewildste Suid-Afrikaanse akteurs, André Lötter, gesels vermaaklikheid en entrepreneurskap.

André Lötter is een van Suid-Afrika se mees geliefde sepie-akteurs. Hy het in 2002 aan Hoërskool Goudrif gematrikuleer waar sy liefde vir toneelspel begin het. Dit het later sy loopbaan geword, ten spyte daarvan dat hy 'n loopbaan as professionele rugbyspeler beplan het.
LEES: Nog 'n 'Boer Soek 'n Vrou'-paartjie verwag 'n pienkvoet
Wanneer hy nie voor die kamera is nie, is Lötter besig met sy Crossfit om fiks en gesond te bly en hy hou ook deesdae sy lyf entrepreneur.
Hy het 'n nuwe restaurant geopen, genaamd Journey Cafe in Shelly Beach.
Lötter het met Rian van Heerden gesels oor sy splinternuwe avontuur is as restauranteur.
Die span van Camelot Spa Protea Hotel in Midrand, het vir André Lötter verras met `n masseer-sessie.
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Video: Man achieves balancing act on his fingers
This man balancing on his fingers makes the impossible look effortless.
The Workzone with Alex Jay 13 hours ago -
Mother elephant thanks man for giving baby elephant water
As we celebrate a day that comes with sadness and triumph, we look at th...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 13 hours ago