'7de laan'-akteur André Lötter gesels oor sy nuwe avontuur

'7de laan'-akteur André Lötter gesels oor sy nuwe avontuur

Een van die mees gewildste Suid-Afrikaanse akteurs, André Lötter, gesels vermaaklikheid en entrepreneurskap.

André Lötter
Jacaranda FM

André Lötter is een van Suid-Afrika se mees geliefde sepie-akteurs. Hy het in 2002 aan Hoërskool Goudrif gematrikuleer waar sy liefde vir toneelspel begin het. Dit het later sy loopbaan geword, ten spyte daarvan dat hy 'n loopbaan as professionele rugbyspeler beplan het.

LEES: Nog 'n 'Boer Soek 'n Vrou'-paartjie verwag 'n pienkvoet

Wanneer hy nie voor die kamera is nie, is Lötter besig met sy Crossfit om fiks en gesond te bly en hy hou ook deesdae sy lyf entrepreneur. 

 Hy het 'n nuwe restaurant geopen, genaamd Journey Cafe in Shelly Beach. 

Lötter het met Rian van Heerden gesels oor sy splinternuwe avontuur is as restauranteur. 

Die span van Camelot Spa Protea Hotel in Midrand, het vir André Lötter verras met `n masseer-sessie. 

Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

Volg ons op sosiale media: 

Meer Op Jacaranda FM


Show's Stories