Daniël Lötter gesels oor die 'Ware Spook Verhale van Suid-Afrika'

Daniël Lötter gesels oor die 'Ware Spook Verhale van Suid-Afrika'

Skywer Daniël Lötter het met die Scenic Drive-span gesels oor sy boek, 'Ware Spook Verhale van Suid-Afrika'.

Daniël Lötter
Verskaf/ Daniël Lötter

Dit spook beslis al sedert die oertyd in Suid-Afrika, maar die skrywer, Daniël Lötter begin sy hervertelling van dosyne ware spookverhale met 'n vreemde voorval in November 1653 op 'n seilskippie in Tafelbaai, die eerste opgetekende geval.

LEES: Wat lê nog voor vir akteur Sean van Noordwyk?

Die magdom ware stories is tematies ingedeel volgens die soort verskynsel, van verjaarspoke, saampraatspoke en tydspronge, tot spookmotors, spookdiere, voorbodes en sieners. 

Die verteltrant is lig en gemaklik met skeute humor, soos net Daniël Lötter kan.

LEES: 'Nêrens, Noord-Kaap': Teaterstuk word omskep in dramareeks

Daniël Lötter het met die Scenic Drive-span gesels oor sy boek en spook verskynsels in Suid-Afrika. 

Ware Spook Verhale van Suid-Afrika
Verskaf/ Daniël Lötter

Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

Foto: Verskaf/ Daniël Lötter

Show's Stories