Is dit 'n seun of dogter vir Khloé Kardashian en Tristan Thompson?
Updated | By The Afternoon Drive
Die paartjie wat die vierjarige True Thompson deel, sal hul tweede kind in Augustus verwelkom.
Die media persoonlikheid Khloé Kardashian en Tristan Thompson, 'n professionele basketbalspeler is swanger met hul tweede kind.
KYK: Bekende aktrise Simoné Pretorius lyk sensasioneel!
'n Verteenwoordiger na aan die paartjie het aan E-nuus onthul, "Ons kan bevestig True sal ’n broer of suster hê wat in November verwek is".
Die verteenwoordiger het voortaan gesê, "Khloé is ongelooflik dankbaar teenoor die buitengewone surrogaat vir so 'n pragtige seën. Ons wil graag vir vriendelikheid en privaatheid vra sodat Khloe op haar familie kan fokus."
'n Bron het aan E-nuus verklap dat Kardashian en Thompson verwag 'n babaseun.
KYK: Ivan Botha en Donnalee Roberts se nuwe fliek 'Beurtkrag'
Daar word ook na bewering bygevoeg dat die paartjie nie meer saam is nie en dat die nuwe baba via surrogaat in die wêreld verwelkom sal word.
Skakel in op die 'The Afternoon Drive', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af:
Volg ons op sosiale media:
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
Win R25,000 with Hi-Lo on The Drive with Rob and Roz
Play along on The Drive with Rob & Roz from 16:00-19:00 and you can st…
The Drive with Rob & Roz 2 hours ago -
Ecstatic celebrations as Spaniards fete World Cup triumph
Thousands of ecstatic Spanish fans in Madrid belted out Queen’s song ‘We A…
Breakfast with Martin Bester 11 hours ago