KYK: Ivan Botha en Donnalee Roberts se nuwe fliek 'Beurtkrag'
Updated | By The Afternoon Drive
Die glanspaar, Ivan Botha en Donnalee Roberts, wat 'n Kaapstad-gebaseerde maatskappy, 17 Films, besit, het 'n nuwe fliek genaamd 'Beurtkrag'.
Dié plaaslike TV-persoonlikhede Donnalee Roberts en Ivan Botha het hul eersteling saam in Junie 2020 verwelkom en hulle is ook geen vreemdelinge op die kleinskerm nie.
KYK: Kim Kardashian en Pete Davidson is smoorverlief!
Die skrywer, vervaardiging en toneelspel droomspan Ivan Botha en Donnalee Roberts het sukses behaal met hul rolprente 'Pad Na Jou Hart' en 'Vir Altyd'. Nou het dié twee weer `n egte Suid-Afrikaanse fliek, 'Beurtkrag'.
KYK: Reese Witherspoon se dogter is haar ewebeeld
'Beurtkrag' is 'n verhoudingsdrama wat handel oor die kwesbaarheid van verhoudings en plaas klem op verwikkeldhede op heedendaagse paartjies.Die fliek is onder strengmaatreëls tydens die pandemie geskiet.
Kyk die volledige lokprent hieronder:
Skakel in op die 'The Afternoon Drive', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af:
Volg ons op sosiale media:
MORE ON JACARANDA FM
Show's Stories
-
Win R25,000 with Hi-Lo on The Drive with Rob and Roz
Play along on The Drive with Rob & Roz from 16:00-19:00 and you can st…
The Drive with Rob & Roz 3 hours ago -
Ecstatic celebrations as Spaniards fete World Cup triumph
Thousands of ecstatic Spanish fans in Madrid belted out Queen’s song ‘We A…
Breakfast with Martin Bester 12 hours ago