FOTO'S: Bobby van Jaarsveld se suster is verloof
Updated | By Scenic Drive With Rian
Bobby en Karlien van Jaarsveld se jonger sussie, Cara Brink, is verloof!

Bobby en Karlien van Jaarsveld se jonger sussie, Cara Brink, is verloof aan Dwane van Aardt.
LEES: KYK: Shaleen Surtie-Richards maak laaste buiging
Hulle ma, Ronel Brink, het onlangs op haar Instagram-blad 'n foto van Cara en Dwane gedeel om die nuus van die verlowing aan te kondig.
LEES: Heléne Lombard: Van TV-feeks tot 'Boerediva'
"Ag, my hart is net so bly en dankbaar saam met julle twee vandag," het Ronel op Instagram geskryf.
Cara het ook die spesiale oomblik op sosiale media gedeel.
"Ek kan nie wag om die res van my lewe met jou te deel nie."
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Foto: Instagram/ Cara Brink
Show's Stories
-
Video: Man achieves balancing act on his fingers
This man balancing on his fingers makes the impossible look effortless.
The Workzone with Alex Jay 18 hours ago -
Mother elephant thanks man for giving baby elephant water
As we celebrate a day that comes with sadness and triumph, we look at th...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 18 hours ago