'Getroud Met Rugby'-akteur sterf

'Getroud Met Rugby'-akteur sterf

'Getroud Met Rugby' het bevestig dat die akteur, Runaldo Hendricks, vanoggend oorlede is. 

Runaldo Hendricks
Getroud Met Rugby

Hoof van bemarking by 'Getroud Met Rugby', Michelle Nortjé, het die hartseer nuus bevestig dat Runaldo Hendricks oorlede is. 

LEES: Mila Guy en David Viviers speel dokter-dokter in 'Binnelanders'

Hendricks is vroeër vanoggend in 'n motorongeluk oorlede. 

Hendricks het die rol van 'Zappa' in 'Getroud Met Rugby' vertolk. 

Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

Meer Op Jacaranda FM


Foto: Getroud Met Rugby

Show's Stories