Hoe goed ken die Getroud Met Rugby-manne hul rugby

Hoe goed ken die Getroud Met Rugby-manne hul rugby

Die gewilde kykNET sepie 'Getroud Met Rugby' se manne weet presies hoe om die tonge te laat klap, maar weet hul enigiets van rugby af? Rian van Heerden het uitgevind!

Getroud Met Rugby
Jacaranda FM

In 2009, maak Getroud Met Rugby sy eerste debuut verskyning op Afrikaanse televisie. 'n Sepie wat handel oor die lewens van rugbyspelers en hul gesinne. 

LEES MEER: #Straatbraai: Surprises from Jan Braai, 'Hugo, bel die polisie', and Rian's mother

Die sepie se storielyne het sedertien opslae gemaak en talle Suid-Afrikaners se tonge laat klap. Die rugbyspan, Die Stryders spog nie net met die aantreklikste spelers nie, maar ook spelers met die donkerste geheime. 

Met die Rugbywêreldbeker wat tans in Japan plaasvind, het die Scenic Drive-span vir David Louw, Altus Theart, Adrian Steyn en Sean van Noordwyk genooi om hul kennis oor rugby te toets. 

KYK HOE HUL VAAR HIER: 

KYK NA DIE SEXY STRYDERS RUGBY-SPELERS 

DAVID LOUW

ALTUS THEART

ADRIAN STEYN

SEAN VAN NOORDWYK

Show's Stories