KYK: 'Boer Soek 'n Vrou' se Marciel Hopkins se prettige hennepartytjie
Updated | By Scenic Drive With Rian
Die gewilde internasionale model en 'Boer Soek 'n Vrou'-aanbieder Marciel Hopkins het prettige foto's van haar hennepartytjie gedeel.

Voormalige Mej. Suid-Afrika finalis, internationale model en 'Boer Soek 'n Vrou'-aanbieder, Marciel Hopkins, het in 2020 op sosiale media aangekondig dat sy verloof is aan haar kêrel (nóú verloofde) Handré Lourens.
LEES: 'Boer Soek 'n Vrou'-aanbieder Marciel Hopkins is verloof
Die pragtige donkerkop is bederf op 'n Kaapse wynlandgoed, De Grendel, met pragtige uitsigte oor Tafelberg, waar haar pa, Charles Hopkins ook die wynmaker is.
"My hart loop oor van dankbaarheid," het Hopkins op sosiale media gedeel.
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Video shows Uber Eats driver trying to evade the police
By law, if a police officer tries to flag you down, you are obliged to s...
The Workzone with Alex Jay 5 hours ago -
Parents urged to stay vigilant as child kidnappings on the rise
Crime statistics from the last quarter of 2024 revealed that Gauteng had...
The Workzone with Alex Jay 5 hours ago