KYK: Caster Semenya verwelkom baba nommer twee!
Updated | By Afternoon Drive
Caster Semenya het dié nuus op sosiale media onthul dat sy en haar vrou Violet Raseboya hulle twee baba verwelkom het.
Die Olimpiese-goue-medaljewenner, Caster Semenya en haar vrou, Violet Raseboya, het haar tweede baba verwelkom.
Dié nuus is op sosiale media gebreek.
KYK: Charlize Theron wys wat na-ure by Uma Thurman se huis gebeur
Semenya het op Instagram 'n foto van haar en haar vrou, Violet se trouringe oor die pasgeboornene se voete. Sy het by die plasing "Vreugde" as onderskrif bygevoeg.
Dié egpaar het hul eersteling Oratile, in Julie 2019 verwelkom nadat hulle die knoop in 2015 deurgehak het.
KYK: Charlize Theron wys wat na-ure by Uma Thurman se huis gebeur
In Julie 2021, het 'n opgewonde Semenya aangekondig dat sy en haar vrou hul tweede bondeltjie vreugde verwag.
"Tien vingertjies, tien klein toontjies. Met liefde en genade groei ons gesin. Hierdie kosbare siel waarmee God besluit het om ons te seën," het sy op Instagram geskryf.
Skakel in op die 'The Afternoon Drive', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af:
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Geliefde aanbieder Johnny Davids sterf
VIA het die nuus gedeel dat die veldaanbieder van 'Landbouweekliks' vroe...
The Drive with Rob & Roz 24 minutes ago -
Woman furious after being asked to leave local pub over revealing clothing
A local woman was left disappointed after allegedly being told to leave ...
Breakfast with Martin Bester 7 hours ago