KYK: Charlize Theron wys wat na-ure by Uma Thurman se huis gebeur
Updated | By Scenic Drive with Rian
Die Amerikaanse-aktrise Charlize Theron het onlangs op Instagram genoem dat haar werk eindig nooit.

Die Amerikaanse-aktrise Charlize Theron is een van die wêreld se besbetaalde aktrises en het verskeie toekenings, insluitend 'n Oscar-toekenning gewen.
KYK: Deelnemers van nuwe kykNET-reeks kan R1-miljoen wen!
Theron is bekend daarvoor om haarself goed van haar taak te kwyt met elke rol wat sy vertolk. Sy is ook bekend as Suid-Afrika se trots en verteenwoordig die land en sy talent baie goed.
KYK: 'Getroud Met Rugby'-paar se baba is amper hier!
Theron het onlangs 'n foto gedeel op Instagram, waar sy noem, "Die werk eindig nooit".
Sy het die plasing beindig met die hutsmerk wat "na ure by Umas".
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af:
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
Dad tries to have honest conversation with his 2-year-old
"I just wanted to have a conversation with you today...This morning you ...
The Workzone with Alex Jay 6 hours ago -
Winter playground returns to Melrose Arch
Take the kids out this weekend, visit the Melrose Arch Winter playground...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 6 hours ago