KYK: Demi Lee Moore binnekort te sien in Amsterdam!
Updated | By Jacaranda FM
Die voormalige wenner van 'Die Kontrak', Demi Lee Moore vir die eerste keer te sien in Amsterdam.
Demi Lee Moore het diep in musiekliefhebbers se harte gekuip met trefferliedjies soos 'Mis Eet Slaap Herhaal' en 'Neon Moon'.
KYK: Juanita du Plessis spog met haar produksie-reeks!
Sedert Moore die gewilde Afrikaanse sangkompetisie, 'Die Kontrak' in 2018 gewen het, is sy een van Suid-Afrika se mees bekroonde sangers. Die Ghoema-wenner se liedjies was al vele kere vantevore nommer een op verskeie musiekranglyse, insluitend die SA Top 20 op Jacaranda FM.
KYK: Brad Pitt te sien in romp tydens bekendstelling van nuwe fliek
Kyk die video wat Demi Lee Moore op Instagram geplaas het:
Volg ons op sosiale media:
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Win R25,000 with Hi-Lo on The Drive with Rob and Roz
Play along on The Drive with Rob & Roz from 16:00-19:00 and you can st…
The Drive with Rob & Roz 2 days, 22 hours ago -
Young Pretoria learner performs on Friday Live
Marlia Botha, who was discovered by Breakfast with Martin Bester during Ja…
Breakfast with Martin Bester 3 days, 1 hour ago