KYK: Juanita du Plessis spog met haar produksie-reeks!
Updated | By The Afternoon Drive
Die bekoorlike Juanita du Plessis het Saterdag in Pretoria haar spogbekendstelling gehad genaamd 'JD Exclusive Range'.
Juanita du Plessis is een van die suksesvolste kunstenaars in Suid-Afrika.
KYK: Brad Pitt te sien in romp tydens bekendstelling van nuwe fliek
Hierdie Afrikaanse sangeres het al baie keer platinum verwerf in haar aangenome tuiste van Suid-Afrika asook in haar geboorteland Namibië, met haar aangename mengsel van volwasse-kontemporêre pop, gospel musiek, country-pop en dansdeuntjies.
LEES: Bobby van Jaarsveld gesels oor hoofrol in 'Spoorloos: Die Eiland'
'Vlieg Hoog' en 'Wees Lig' is die titels van een van Juanita se treffer-liedjies en dit is ook nou die name van haar twee parfuums. In ware Juanita-styl het die sangeres by haar bekendstelling opgetree.
Kyk die video van haar optrede by haar bekendstelling hieronder:
Skakel in op die 'The Afternoon Drive', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af:
Volg ons op sosiale media:
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
This car could let you swear at people in traffic
It's a dream come true…
Breakfast with Martin Bester 13 hours ago -
LISTEN: Grammy-nominated band announce first South African tour
Kaleo began as a small local Icelandic band and has grown into a worldwide…
The Drive with Rob & Roz 1 day, 2 hours ago