KYK: Gewilde 'Binnelanders'-akteur maak groot aankondiging
Updated | By Scenic Drive With Rian
Die gewilde akteur, Reynardt Hugo, het opwindende nuus met sy volgelinge gedeel.

Reynardt Hugo het beslis geen bekendstelling in vermaakkringe nodig nie. Hy kuier elke aand in sitkamers regoor die land, in die rol van 'dr. Tertius Jonker' op die kykNET-sepie 'Binnelanders', en was tot onlangs nog deel van die gewilde sanggroep, ADAM.
LEES: 'Die Byl' se Waldemar Schultz en span terug vir vierde seisoen
Op Vrydag, het Hugo 'n groot aankondiging gemaak.
Die akteur het op sosiale media genoem dat hy en sy vrou, An-mare, 'n baba verwag.
LEES: Dominee met rooi lippe het SA aan die gons
Volgens die Instagram-foto sal die paartjie hul eersteling in Julie verwelkom.
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16:00-19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Meer Op Jacaranda FM
Foto: Verskaf
Show's Stories
-
Children's lemonade stand steals spotlight at US Open
These little entrepreneurs are stealing the hearts of viewers and players!
The Drive with Rob & Roz 3 hours ago -
New indigenous miracle plant discovered in Western Cape
The discovery was made by a botanist who happened to be monitoring the a...
The Drive with Rob & Roz 3 hours ago