KYK: Dominee met rooi lippe het SA aan die gons

KYK: Dominee met rooi lippe het SA aan die gons

Rooi lipstiffie, hoë haakskoene en TikTok is van ds. Farren Watt se gunsteling-goed. 

Farren Watts
Verskaf

Farren Watt is 'n geliefde dominee van die Verenigende Gereformeerde Kerk (VGK) in Lambertsbaai, maar is ook geliefd op TikTok

LEES: Springbok Eben Etzebeth se meisie 'n gewilde sepiester

Maar dit was nie altyd maklik nie. 

Volgens ds. Watt is daar 'n groepie in die gemeente wat nie baie van haar hou nie, maar sy glo die Here het 'n plan gehad met haar en sy weet dat daar altyd mense sal wees wat nie van jou sal hou nie. 

LEES: Nuwe Showmax-reeks het land aan die gons

Gedurende die pandemie, moes sy al haar dienste aanlyn stroom - en so het haar liefde vir sosiale media ontstaan. 

Sy het al 66 000 volgelinge op TikTok, waar sy hulle vermaak met haar unieke sê-goed. 

Watt glo dat predikante moet van hul 'high horses' afklim en besef hulle is nie God nie; hulle is ’n mens soos almal anders.

@farren.watt GEEEEEEEITE ✌✌ Ek is so excited dat julle die photoshoot se fotos moet sien🥺❤ #geite #fyp #geiteclothing #tiktoksa #farrenwatt ♬ original sound - myzkyTahaHiva
@farren.watt 🙈 #fyp #tiktoksa #farrenwatt ♬ original sound - Farren Watt

Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16:00-19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

Meer Op Jacaranda FM


Foto: Verskaf

Show's Stories