KYK: Springbok Eben Etzebeth se meisie 'n gewilde sepiester
Updated | By Scenic Drive With Rian
Die Springbok Eben Etzebeth spog behoorlik met sy meisie op sosiale media.

Die Springbok Eben Etzebeth en die gewilde aktrise Anlia van Rensburg is 'n paartjie.
LEES: Nuwe Showmax-reeks het land aan die gons
In Desember 2021, het Etzebeth 'n foto van hom en Van Rensburg op sosiale media gedeel. Die foto is geneem toe Van Rensburg by Etzebeth in Frankryk gaan kuier het.
LEES: Ontmoet 'Boer Soek 'n Vrou' se top-5 boere
Van Rensburg is veral bekend vir haar rol as 'Sasha' in 'Getroud Met Rugby'.
Volgens Huisgenoot, wil die paartjie hul verhouding privaat hou.
Veels geluk, Eben en Anlia!
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16:00-19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Meer Op Jacaranda FM
Foto: Instagram/ Eben Etzebeth
Show's Stories
-
Lira breaks silence after stroke
"The stroke has unfortunately affected my speech, however, I am making l...
The Scenic Drive with Rian 8 hours ago -
Bonang Matheba in a fierce duel with Nathi Mthethwa over R22m flag
Well-known media personality and business mogul Bonang Matheba calls for...
The Scenic Drive with Rian 9 hours ago