KYK: Hannon Bothma maak hawermoutkoekies én deel resep

KYK: Hannon Bothma maak hawermoutkoekies én deel resep

Wou jy nog altyd weet wat is Hannon Bothma se gunsteling-peuselhappie? Wel, hy deel sy skoonma se gewilde hawermoutkoekie-resep, spesiaal vir jóú.

Hannon
Verskaf/ Hannon

Vroeër hierdie week het Hannon Bothma vir ons ‘n spesiale toer van sy huis gegee. Nou deel die Glam-Guru sy gunsteling-peuselhappie-resep. 

LEES: MOET-KYK: Dít is wat die Glam Guru doen gedurende isolasie in sy spoghuis

Duisende Suid-Afrikaners is besig om hul bak vernuf te toets en te verbeter gedurende die 21-dae isolasie.

Hannon Bothma  het op sy Instagram-blad gewys hoe hy hawermout-koekies bak gedurende isolasie. 

"Ons gekoopte crunchies is op, so vandag maak ek oatmeal crunchies," Hannon. 

Hy deel die resep spesiaal met die Scenic Drive-luisteraars, maar verklap dat hy glad nie 'n goeie baker is nie.

RESEP: 

Hannon
Verskaf/ Julia Swart (Hannon se skoonma) se resep

Show's Stories