KYK: Hannon Bothma maak hawermoutkoekies én deel resep
Updated | By Scenic Drive With Rian
Wou jy nog altyd weet wat is Hannon Bothma se gunsteling-peuselhappie? Wel, hy deel sy skoonma se gewilde hawermoutkoekie-resep, spesiaal vir jóú.

Vroeër hierdie week het Hannon Bothma vir ons ‘n spesiale toer van sy huis gegee. Nou deel die Glam-Guru sy gunsteling-peuselhappie-resep.
LEES: MOET-KYK: Dít is wat die Glam Guru doen gedurende isolasie in sy spoghuis
Duisende Suid-Afrikaners is besig om hul bak vernuf te toets en te verbeter gedurende die 21-dae isolasie.
Hannon Bothma het op sy Instagram-blad gewys hoe hy hawermout-koekies bak gedurende isolasie.
"Ons gekoopte crunchies is op, so vandag maak ek oatmeal crunchies," Hannon.
Hy deel die resep spesiaal met die Scenic Drive-luisteraars, maar verklap dat hy glad nie 'n goeie baker is nie.
View this post on InstagramA post shared by HANNON Cosmetics (@hannoncosmetics) on
RESEP:

Show's Stories
-
WATCH: SA reacts to TikToker's new spin on a classic SA dish
If you are bored of eating normal pap, here is a new recipe for you to try.
The Drive with Rob & Roz 18 minutes ago -
WATCH: Man causes outrage during first bunny chow tasting
This is the perfect example of how NOT to eat a bunny.
The Drive with Rob & Roz 23 minutes ago