KYK: Jo Black se kleinboet trou
Updated | By Scenic Drive With Rian
Jo Black se kleinboet, Willem Engelbrecht, is die naweek getroud.

Die sanger Jo Black se kleinboet, Willem Engelbrecht, is die naweek met Celmari getroud.
LEES: Ontmoet Op My Eish! se twee 'wildcards'
Black het 'n pragtige foto van homself en sy kleinboet gedeel.
LEES: Gewilde aktrise het 'Troukoors'
"Dis waavoor ouer broers daar is," het Black geskryf.
Kyk na die pragtige foto hieronder:
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
More From Jacaranda FM
Foto: Jacaranda FM
Show's Stories
-
Hat-stealing CEO releases statement about US Open incident
The 2025 US Open has not been short on viral moments.
The Drive with Rob & Roz 4 hours ago -
LISTEN: "My friend has the grossest habit!"
This slightly disgusting habit might be more common than you think...
The Drive with Rob & Roz 4 hours ago