KYK: Sepie-paar se baba-dogter gebore
Updated | By Scenic Drive With Rian
Die 'Legacy'-akteurspaar Sean-Marco Voster en Jay Anstey het op 6 Desember hulle baba-dogter verwelkom.

Jay Anstey, wat die rol van 'Lexi Price', die ryksmandogter, in 'Legacy' vertolk, het vroeër vanjaar aangekondig dat sy swanger is met haar eerste baba.
LEES: 'Alles Malan'-aktrise verloof!
Anstey en haar kêrel, Sean-Marco Voster, wat die rol van 'Stefan Potgieter', wat ook in die telenovelle te sien is, het die wonderlike nuus met aanhangers op sosiale media gedeel.
Op 6 Desember, het Anstey 'n pragtige foto van haarself en haar dogtertjie, Ayla, gedeel.
LEES: Alter Ego: Die Afrikaanse tweeling-duo se debuut enkelnsit is hier!
"Ayla is pure perfeksie," het sy op Instagram geskryf.
Kyk na die pragtige foto hieronder:
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Foto: Instagram/ Jay Anstey
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
LOOK: From wigs to urinals, Uber releases list of lost items
The e-hailing service has shared its 2025 Lost and Found index, which is...
The Drive with Rob & Roz 14 hours ago -
WATCH: New password hack will make your dreams come true
Have you tried using your passwords for manifestation?
The Drive with Rob & Roz 15 hours ago