Sepiepaartjie verwag eersteling

Sepiepaartjie verwag eersteling

Jay Anstey en Sean-Marco Voster het die wonderlike nuus op sosiale media gedeel. 

Jay Anstey
Instagram/ Jay Anstey

Die gewilde akteurspaar van 'Legacy', Jay Anstey en Sean-Marco Voster het die opwindende nuus met hul sosiale media-aanhangers gedeel. 

LEES: FOTO'S: 'Getroud Met Rugby' se David en Christel is verloof

Anstey vertolk die rol van 'Lexi Price' en Voster, die rol van 'Stefan Potgieter'.

Die paartjie het aangekondig dat hulle hul eersteling verwag.

LEES: Wat lê nog voor vir akteur Sean van Noordwyk?

"Ons het besluit om ons name te verander na ma en pa," het Anstey op Instagram geskryf.

Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

Image Credit: Instagram/ Jay Anstey 

Show's Stories