LUISTER: Lizz Meiring bring hulde aan 'Egoli' se Franz Marx
Updated | By Scenic Drive With Rian
Die bekende Suid Afrikaanse draaiboekskrywer, regisseur en vervaardiger Franz Marx is Sondag oorlede.

Franz Marx, wat agter bekende televisie programme soos 'Egoli: Plek van Goud' en 'Agter Elke Elke Man' gesit het, is in Pretoria oorlede na hy vroeër COVID-19 opgetel het.
Hy was 78.
LEES: Bekendes bring hulde aan ikoon Shaleen Surtie-Richards
Hy het in 1968 sy debuut as akteur gemaak in die rolprent 'Jy Is My Liefling' teenoor Min Shaw.
'Egoli' was die eerste daaglikse Afrikaanse-sepie.
Veteraan aktrise Lizz Meiring het hulde gebring aan die sepie-ikoon.
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Foto: Facebook
More From Jacaranda FM
Show's Stories
-
Angelique Gerber and Tasché Burger set to battle it out at Boxop 3
It’s on - and it’s going to be sensational! The Boxop ser...
The Scenic Drive with Rian 31 minutes ago -
KYK: 'Boer Soek 'n Vrou' topboer Tyson Zunckel is verloof
Seisoen 14 van ‘Boer Soek ’n Vrou’ het opgelewer, met die seisoen se to...
The Scenic Drive with Rian 2 hours ago