LUISTER: Patricia Lewis is terug met nuwe liedjie na 11-jaar
Updated | By Scenic Drive With Rian
Patricia Lewis het 'n voorsmakie van haar splinternuwe enkelsnit uitgereik.
Na 11-jaar uit die musiek-kollig, is die geliefde sangeres, Patricia Lewis terug met 'n splinternuwe enkelsnit, 'Ek Het Jou Gemis'.
LEES: Nataniël en Emsie Schoeman deel COVID-19-etiket
Volgens Lewis ly die hele wêreld, en die afgelope 20 maande was 'n hartseer tyd. Daarom het sy besluit om 'n "gelukkige" liedjie te skryf oor hoe sy die lewe gemis het.
LEES: Nataniël herverbeeld en inspireer wéér in 'Terwyl Ek Wag'
Lewis het ook haar aanhangers bedank vir hul "ongelooflike ondersteuning deur die jare".
"Julle het my hart geraak," het sy op Instagram geskryf.
Luister na die voorsmakie hieronder:
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Foto: Instagram/ Patricia Lewis
Show's Stories
-
Would Geordin Hill-Lewis want to stay on as Cape Town mayor if elected DA leader?
In a recent conversation on Breakfast with Martin Bester, Geordin Hill-L...
Breakfast with Martin Bester 19 hours ago -
"Producers are scared to talk and scared to speak out," says South African journalist
TV and film journalist Thinus Ferreira spoke to The Drive with Rob and R...
The Drive with Rob & Roz 2 days, 10 hours ago