'Op My Eish!': Ontmoet die 15 dames wat opsoek is na liefde
Updated | By Scenic Drive With Rian
Hier is die 15 dames wat hierdie avontuurlustige-reis met Francois Jacobs gaan meemaak.
Om liefde te vind is nie altyd maklik nie, veral nie as dit op ’n onkonvensionele manier gedoen word nie.
LEES: Rian van Heerden kuier met Pascal Pienaar in Los Angeles
Ná talle video-inskrywings vir die tweede seisoen van 'Op My Eish!', moes Francois Jacobs uit al die inskrywings kies om 15 dames uit te nooi vir blitsafsprake in Pretoria.
LEES: '7de Laan' vier 22ste verjaarsdag!
Gelukkig het hy ook hulp van sy wingman, Schalk Bezuidenhout, gehad om dinge bietjie makliker te maak.
Kliek hier om die 15 dames te ontmoet.
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16:00-19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Meer Op Jacaranda FM
Foto: Verskaf
Show's Stories
-
Two popular South African fast food brands launch internationally
The famous fast food chains are no longer just local.
The Drive with Rob & Roz 7 hours ago -
Win R25,000 with Hi-Lo on The Drive with Rob and Roz
Play along on The Drive with Rob & Roz from 16:00-19:00 and you can st…
The Drive with Rob & Roz 8 hours ago