Rian van Heerden kuier met Pascal Pienaar in Los Angeles
Updated | By Scenic Drive With Rian
Rian van Heerden is tans in Los Angeles en het met die aktrise Pascal Pienaar, wat bekend was vir haar rol in 'Binnelanders', gekuier.
Rian van Heerden is tans in Los Angeles vir 'n produksie en het met die Suid-Afrikaanse aktrise Pascal Pienaar gekuier.
LEES: '7de Laan' vier 22ste verjaarsdag!
Pienaar was bekend vir haar rol in 'Binnelanders' as 'Karli du Preez', wat duisende kykers laat lag het met haar bekkige sê-goedjies.
In 2019, het sy die gewilde kykNET-sepie verlaat.
LEES: Sakejoernalis wen halfmiljoen op 'Wie Word 'n Miljoenêr'
Sy woon in Los Angeles om haar groot droom as internasionale-aktrise te volg, maar glo steeds dat dit nie maklik is nie.
"Ek verkoop tans produkte aanlyn, en my ouers help my baie," het sy genoem.
LEES: Trouklokke lui vir Bok Eben Etzebeth na verlowing aan sepiester
Sy woon saam 'n vriend wat ook van Suid-Afrika is, maar sy mis steeds die huis.
"Ek mis die huis elke dag. Ek is nie kwaad vir Suid-Afrika nie."
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16:00-19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Meer Op Jacaranda FM
Foto: Verskaf
Show's Stories
-
Report reveals that majority of unpaid TV licences are owed by Government
The SABC itself had admitted that the TV licence schemes are no longer r...
The Drive with Rob & Roz 6 hours ago -
Win R25,000 with Hi-Lo on The Drive with Rob and Roz
Play along on The Drive with Rob & Roz from 16:00-19:00 and you can ...
The Drive with Rob & Roz 7 hours ago