Sakejoernalis wen halfmiljoen op 'Wie Word 'n Miljoenêr'
Updated | By Scenic Drive With Rian
Theunis Strydom het Woensdagaand die eerste halfmiljoerand-wenner in kykNET se 'Wie Word 'n Miljoenêr'-speletjiesprogram geword.
Die skrywer en sakejoernalis Theunis Strydom, bekend vir sy boek, 'Risiko En Rykdom' was handel oor die sakereus Christo Wiese, het Woensdagaand die eerste haldmiljoenrand-wenner in kykNET se 'Wie Word 'n Miljoenêr-speletjiesprogram geword.
LEES: Trouklokke lui vir Bok Eben Etzebeth na verlowing aan sepiester
Strydom het dié spesiale oomblik beskryf as 'n "werksonderhoud" nadat hy die geleentheid gehad het om oorkant die aanbieder Rian van Heerden te sit.
"Dit voel soos 'n werksonderhoud waar die baas jou afdank en jou pension vir jou uitbetaal nog voordat hy jou aangestel het."
LEES: Philicity Reeken gesels met akteur Jarrid Geduld oor 'Indemnity'
Strydom sou graag wou die miljoenrand wen, maar die vraag het hom heeltemal uitgeboul.
Kyk na die onderhoud hieronder:
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16:00-19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Meer Op Jacaranda FM
Foto: Jacaranda FM
Show's Stories
-
The reason behind the terrible smell in Gauteng
Did you experience the terrible “egg smell” in the air?
Breakfast with Martin Bester 2 hours ago -
ANC handing out loaves of bread for election campaign sparks outrage
Not everyone was happy about the ANC's election campaign.
Breakfast with Martin Bester 3 hours ago