SA-sjef kook terwyl sy slaapwandel

SA-sjef kook terwyl sy slaapwandel

TV-sjef Errieda du Toit het onlangs openlik gesels oor haar slaapwandel, waar sy ook aardige konkoksies en kombinasies bymekaar voeg in die kombuis. 

Errieda du Toit
Verskaf/ Ian du Toit

Slaapwandel, of beter bekend as, sleepwalking, is wanneer iemand aktiwiteite in hul slaap doen. Mense wat slaapwandel is nog aan die slaap, en kan nie gebeurtenisse of aktiwiteite die volgende oggend onthou nie. 

LEES: Gewilde 'Binnelanders'-akteur verloof!

Die persoon wat slaapwandel se brein erken die kenmerke van slaap en bewustelikheid, maar weet nie of die persoon wakker is of slaap nie.

LEES: 'Boer Soek 'n Vrou' se Déan Botma is verloof!

TV-sjef en skrywer, Errieda du Toit, het in haar veertigs begin slaapwandel, maar dit het lank geneem voor sy openlike oor haar slaapversteuring kon praat. 

Volgens Du Toit, is dit nog nie so ernstig om 'n dokter te besoek nie. 

LEES: 'Alles Malan'-aktrise verloof!

Gedurende haar wandelings, is sy meestal in die kombuis besig.

Du Toit sê sy maak die vreemdste disse wanneer sy saans slaapwandel. 

Sy lag gereeld vir haar vreemde disse, maar is ook bekommerd dat sy moontlik haar huis sal af brand of val en iets breek. 

Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

Foto: Verskaf/ Ian du Toit

Meer Op Jacaranda FM


Show's Stories