'Skemerdans': Showmax se eerste Afrikaanse reeks
Updated | By Scenic Drive With Rian
'Skemerdans', wat op Showmax uitgereik word, is deur die bekroonde dramaturg, draaiboekskrywer en regisseur Amy Jeptha geskryf.
'Skemerdans' is 'n reeks gevul met 'n moordraaisel, familiesaga en hope drama.
LEES: Ontmoet die 12 dames wat Neels van Jaarsveld se hart wil wen
'Skemerdans' speel af op die Kaapse Vlakte, en na die moord van Glenn Fortune, gespeel deur Kevin Smith, word die gewilde jazzklub, The Oasis, die middelpunt van al die drama.
Die reeks handel oor die magstryd tussen twee broers, 'n weduwee en 'n georganiseerde misdaadsindikaat.
Feite oor 'Skemerdans':
- Die reeks is in die ikoniese Club Galaxy in Rylands, Kaapstad verfilm.
- 'Skemerdans' is Showmax se eerste oorspronklike Afrikaanse reeks.
- Die reeks is meestal tussen skemer en sonop geskiet.
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Show's Stories
-
Rassie Erasmus to receive SA’s highest award for uniting the country
Rassie Erasmus will be recognised for advancing “social cohesion among Sou…
Breakfast with Martin Bester 1 day, 6 hours ago -
West Rand man’s underwear car prank has SA in stitches
This is next-level pranking…
Breakfast with Martin Bester 1 day, 7 hours ago