VIDEO: Demi Lee en Bobby se romantiese duet
Updated | By Scenic Drive With Rian
Afrikaanse sangers Demi Lee Moore en Bobby van Jaarsveld het kragte saamgesnoer vir 'n liefdesduet 'Ek Weet Al Lankal' - kyk die video hieronder!

As daar twee sangers is waarvoor Suid-Afrika verskriklik lief is, is dit Demi Lee Moore
https://www.instagram.com/demilee.moore/
en Bobby van Jaarsveld.Van Jaarsveld en Moore het vroeër die maand hul splinternuwe duet 'Ek Weet Al Lankal.'
LEES OOK: #Straatbraai: It's our last party for 2019 and we are coming to Centurion!
Dié romantiese liedjie handel oor twee persone wie se harte in mekaar pas en is reeds in Februarie vanjaar opgeneem.
Die musiekideo neem die kyker op 'n romantiese reis van twee SA se gewildste kunstenaars.
KYK DIE VIDEO HIER
Show's Stories
-
WATCH: SA reacts to TikToker's new spin on a classic SA dish
If you are bored of eating normal pap, here is a new recipe for you to try.
The Drive with Rob & Roz 30 minutes ago -
WATCH: Man causes outrage during first bunny chow tasting
This is the perfect example of how NOT to eat a bunny.
The Drive with Rob & Roz 36 minutes ago