VIDEO: Opslae na 'kind' by wedstryd rook

VIDEO: Opslae na 'kind' by wedstryd rook

Sosiale media gons behoorlik oor 'n video wat wys hoe 'n 'kind' by sokkerwedstryd rook. 

Kind wat by wedstryd ook
Screenshot

Die tonge klap oor 'n video wat wys hoe 'n 'kind' wat tydens 'n sokkerwydstryd in Turkye rook, maar dit blyk asof die video kykers 'n rat voor die oe gedraai het.

Want die 'kind' is eintlik toe 'n volwasse man. 

Die man se jeugdige voorkoms het talle kykers laat dink dat dit 'n kind is wat vrylik rook tydens die wedstryd. 

LEES OOK: 'Dames, sê my wat jou naam is' maak groot opslae in Suid-Afrika

Talle mense, regoor die wêreld, was woedend toe hulle die kort video sien van die kind wat rook.

Hier is 'n duidelike foto van die 36-jarige man. 

Show's Stories