Wat moet kunstenaars nóú doen? Lizz Meiring deel wenke
Updated | By Scenic Drive With Rian
Duisende kunstenaars moet optredes kanselleer as gevolg van die koronavirus. Wat moet hul nou doen? Die legendariese Lizz Meiring deel wenke met die Scenic Drive-span.
Suid-Afrika is tans in 'n krisis - en duisende kunstenaars is tans sonder werk.
LEES: "Dit was ongelooflik" - Marciel Hopkins van 'Boer Soek 'n Vrou' ontmoet model Cindy Crawford
Die koronavirus het veroorsaak dat kunstenaar optredes moes kanselleer, nadat President Cyril Ramaphosa aangekondig het dat alle byeenkomste van 100 plus mense moet dadelik stop.
En wat van byeenkomste en optredes van minder as 100 mense?
Die legendariese aktrise Lizz Meiring het met die Scenic Drive-span gesels oor wenke vir kunstenaars.
LUISTER HIER:
Wil jy 'n kunstenaar bespreek vir jou venue wat minder as 100 mense kan bevat? Stuur 'n e-pos aan: [email protected]
Show's Stories
-
This list reveals what makes you a "Bad" South African
According to South Africans, if you do any of these things, you are a "b...
The Drive with Rob & Roz 8 hours ago -
Oscars host jokes about being “last human host”, Netflix, Amazon and more
Legendary comedian and talk show host Conan O’Brien didn’t hold back in ...
The Drive with Rob & Roz 9 hours ago