Good Morning Angels (Arelda Koekemoer)

Good Morning Angels (Arelda Koekemoer)

Helping a young woman become a mother

GMA-Blog_119.jpg

Request from:

Amanda Coetzee 

 

Request for:

Arelda Koekemoer 

 

Angel:

Ronele Strauss, Miss South Africa 2014 

 

Sponsoring:

Rolene will donate R25 000,00 from her Miss SA fund for "Random acts of kindness" towards Arelda's special treatment during her pregnancy 

 

Background:

Arelda Koekemoer is 8 weeks pregnant - joyous news for every couple who want to become parents. However, Arelda needs extra medical attention to make sure that this time round, her baby is born. This is Arelda's fourth pregnancy ... after three miscarriages and her mom, Amanda desperately wants her daughter to this time experience the joy of motherhood. To make this happen, Arelda needs extra injections and hospital visits - and expense her mom cannot help her with. 

 

 

 

Original request:

Hallo Jacaranda Angels
 
Ek hoop nie julle gee om vir ‘n Afrikaanse versoek nie.
 
Waar begin ek?? ………..
 
My dogter, Arelda Koekemoer het al drie miskrame gehad en wil verskriklik graag ‘n babatjie hê.
 
Sy is tans 8 weke swanger, maar as gevolg van hoë mediese onkoste en mediese behoefte om die baba te behou, moet sy elke dag ‘n inspuiting kry en een keer per maand moet sy hospitaal toe gaan vir ‘n drip. Die probleem wat sy het is dat die baba nie groei saam met die baarmoeder nie.  Ek ken nie al die medies beskrywings nie, maar as ma wil ek baie graag my dogter ook as ma sien.  Ek wens ek kan haar finansieel help met die mediese onkoste, maar kan nie help met onkoste nie, en dit breek my hart. Dit plaas onnodige stress op haar en die familie.
 
Dit kan so baie help as daar iemand daar buite is wat kan help met die ekstra onkoste wat so R4000-R5000 per maand is.

Ek glo en bid om van julle te hoor.
Dankie vir jul goeie werk en program.
 
Groete,
Amanda Coetzee
 

Get in touch with GMA by filling out a submission form here: www.jacarandafm.com/gma-submission

Show's Stories